Thursday, January 26, 2006

Zuid-Afrika/Paul Kruger wildpark









Het Zuidafrikaans is voor ons nog best leesbaar. In een souvenirshop kocht ik een kaart. Ik verkeerde in de veronderstelling een Nederlandstalig exemplaar aangeschaft te hebben, maar nee dus. Lees maar:
"DIE KRUGER WILDTUIN
Majoor James Stevenson-Hamilton, 'n Skot wat in 1867 gebore is, was die landheer van Fairholm in Lanarkshire en 'n offisier van die 6de (Inniskilling) dragonderregiment. In Johannesburg het hy sir Godfrey Lagden ontmoet. Lagden was 'n entoesiastiese natuurvorser wat vir die Sabie-wildreservat veraantwoordelik was. In Julie 1902 het hy Stevenson-Hamilton as die park se eerste wildbewaarder aangestel. Sy hoofdkwartier was te Sabie-brug, wat vandag als Skukuza bekendstaan. Saam met ander mense, soos die wildbewaarder major A.A.Frazer, is'n enorme poging onder baie moeilike omstandighede aangewend, om gebiede in die noorde te konsolideer en om die reservaat se grense uit te brei. In mei 1926 is die Nasionale Parkewet afgekondig en die Sabie-en Shingwedzi-wildreservate het saamgesmelt om die Kruger-wildtuin te vorm." Bron: Honeyguide publications cc, november 2o04.
Hierbij een selectie van de mooiste foto's uit dit park.

No comments: